Would you like a quote for Wendy Houses?

3×3 wendy. Die voorste paneel moet n deur op die linkerkant so 60cm vanaf kant hê, die duer moet nie smaller as 80cm wees nie. En op die selfde voor paneel n venster. Die venster hoef nie grooot te wees nie.