Would you like a quote for Wendy Houses?

Môre
Kan ek asseblief n kwotasie kry op n’ 3×9 wendy sonder vloer of deur, slegs 5 panele waarvan 2 moet vensters kry. Een panneel word dus uitgelaat om n groot oppening te los vir die perd om in en uit te beweeg.
Oprig +/- 5km buite Robertson
Baie dankie